Quantcast
Channel: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns - LitNet
Browsing all 170 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oproep om referate vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

  OPROEP OM REFERATE JAARVERGADERING EN JAARLIKSE ALGEMENE SIMPOSIUM van Woensdagaand 11 tot Vrydag 13 September 2019 in Pretoria Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarvergadering...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Jan H Maraisprys toegeken aan die historikus Fransjohan...

Die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar toegeken aan die historikus Fransjohan Pretorius van Pretoria. Die prysgeld van ’n halfmiljoen rand as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: President stel voorbeeld vir Panyaza Lesufi

Panyaza Lesufi. Foto: whohowwhen.com Mnr. Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir onderwys, se uitsprake oor onderwys in Afrikaans en sy opmerking dat ’n mens aan leerlinge ’n ondiens bewys deur hulle in...

View Article

ATKV|SA Akademie-pryse 2019: Louise Viljoen word vir LitNet Akademies-artikel...

Die pryswenners van die ATKV ̶ SA Akademieprys 2019 is onlangs toegeken en al die pryswenners het hulle pryse aanvaar. Al die artikels wat deur redakteurs voorgelê is, was van hoogstaande gehalte....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: SA Akademie se Suidelike Bekroningsplegtigheid

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 10 Julie 2019 dertien gesogte akademiese pryse by die Adam Small Teater in Stellenbosch oorhandig ter erkenning van die besondere...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: Bekendstelling van Pieter Fourie se Teatermaker

Pieter Fourie se Teatermaker, die derde bundel in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se huldigingsreeks oor literêre kunstenaars wat met die Hertzogprys bekroon is, is onlangs by Protea...

View Article

Mediaverklaring: Kommer oor outomatiese bevordering in die grondslagfase

Die Onderwyskommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns verneem met kommer van die Departement van Basiese Onderwys se planne om leerders in die grondslagfase outomaties te...

View Article

Uitnodiging na simposium – Mensgemaakte bedreigings vir lewe op aarde: Die...

Die tydperk van die Antroposeen word deur kenners beskryf as 'n nuwe geologiese epog waarin die mens besig is om die parameters wat die werking van alle aardstelsels bepaal, wesenlik te verander. As...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Twyfelaars wat glo-bekendstelling in Pretoria

The post <em>Twyfelaars wat glo</em>-bekendstelling in Pretoria appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuin van Digters 2019 – video: Bekendstelling van breyten breytenbach,...

Die SA Akademie van Wetenskap en Kuns se huldigingsbundel van Breyten Breytenbach, breyten breytenbach, woordenaar woordnar, is die afgelope naweek by die Breytenbach-sentrum se Tuin van Digters...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA Akademie-pryse 2020: voorstelle ingewag

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vestig graag u aandag op die Akademiepryse wat gedurende 2020 vir toekenning oorweeg word. Volledig gemotiveerde voorstelle vir enigeen van hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: publikasie goeie nuus vir Afrikaans as wetenskaptaal

Daar bestaan tans kommer oor die toekoms van Afrikaans as ’n akademiese en wetenskapstaal, ’n kommer wat nie ongegrond is nie. Afrikaanssprekende wetenskaplikes publiseer toenemend slegs in Engels as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Terminologie en terminografie: ’n onderhoud met Mariëtta Alberts

Die boek Terminologie en terminografie het pas uit die pen van die terminologiekenner Mariëtta Alberts verskyn. Naomi Meyer vra haar oor die boek en oor die voortbestaan van Afrikaanse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Nominasies vir die Jan H Maraisprys 2020 ingewag

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2020. Doel van die Prys: Om erkenning te gee vir ’n uitstaande lewenslange bydrae tot Afrikaans as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: SA Akademie betreur Minister van Hoër Onderwys en Opleiding...

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns distansieer haar met groot nadruk van Blade Nzimande, die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, se uitgediende stereotipering van die Afrikaanse taalgemeenskap...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pasverskyn: breyten breytenbach: woordenaar, woordnar deur Francis Galloway

Titel: breyten breytenbach, woordenaar woordnar Redakteur: Francis Galloway Uitgewer: Protea ISBN: 9781485310655 Hierdie publikasie is een in die reeks van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: Jan H Maraisprys 2020 – oproep om nominasies

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Maraisprys vir 2020. Doel van die prys: Om erkenning te gee vir ’n uitstaande lewenslange bydrae tot Afrikaans as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: SA Akademie doen ’n beroep op ouers om hulle te vergewis van...

Op Internasionale Moedertaaldag 21 Februarie dink mens onwillekeurig aan jou eie moedertaal, die taal waarin mens spontaan kan praat, ontspanne kan lees, werk, skryf en droom. Moedertaaldag gee...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persvrystelling: NP van Wyk Louw vir vandag-lesing 2020

NP van Wyk Louw-herdenking 18/19 Junie 2020 Plek: SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, Pretoria Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, in samewerking met Afrikaans-departemente van verskeie universiteite...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die Vierde Nywerheidsrevolusie verander die wêreld waarin ons werk

Die vermoë om vinniger as jou mededinger te leer mag dalk jou enigste volhoubare, kompeterende voordeel wees (De Gues; 1988). Die wêreld van werk, soos ons dit ken, is besig om tydens die Vierde...

View Article
Browsing all 170 articles
Browse latest View live